Huisgenoot

JOU TELLING

-

8 UIT 8

Jy is ’n top-Kylie-aanhanger wat alles weet van toe sy nog ’n snotneusie op KUWTK was tot sy een van die jongste miljardêrs ter wêreld geword het.

4 TOT 7

Jy is ’n Kylie-bewonderaa­r, maar nie juis haar no. 1-ondersteun­er nie. Jy weet genoeg om haar op ’n Waar Is Kylie?plakkaat uit te ken.

0 TOT 3

Oukei, so jy weet nie eintlik wie sy is nie, maar dankie dat jy die vasvra gedoen het. Groete tuis.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa