Die fynbosstreek streek
is een van die wêreld se ses blommeryke ykey en is die enigste een wat in ’n enkele kele k land voorkom. Die gebied, watw wat die fynbosbioom omsluit, staan n as die Kaapse Blommeryk bekend en word deur die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike k ke en Kulturele Organisasie as s ’n Wêrelderfenisgebied erken. n Danksy dié bioom bevat Suid-Afrika 10% van die wêreld se blomspesies, selfs al beslaan ons land minder as 1% van die aarde se oppervlak.