Huisgenoot

KOESTER JJ STEPHENS

-

’n Dubbel-CD met bekende treffers in die country- en ligterock-genre. Die grootste gedeelte van die album word afgestaan aan Neil Diamond-treffers wat nuut verwerk is. Tussen al die bekendes verskyn ook ’n paar nuwe liedjies soos Wat Ek van Jou Wil Hê. As jy oor 45 en ’n Stephens-aanhanger is, sal jy dié een koester.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa