Huisgenoot

FLENNIE DIE SNARE VERSKEIE SANGERS

-

Dis die klankbaan van die produksie wat verlede jaar op die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees sy debuut gemaak het. Dit bevat toonsettin­gs van Boerneefge­digte deur onder andere Chris Chameleon. Voshaarnoo­i, wat in 1986 deur Louis van Rensburg geskep is, is maar een van die 13 sielvolle liedjies.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa