Huisgenoot

GIRLFRIEND QWADE DUNN

-

Dié enkelsnit is ’n popliedjie in die kenmerkend­e styl van dié gebore Suid-Afrikaner wat sy musiek in Afrika en Nieu-Seeland beoefen. Sy snit We Are was in 2012 die liedjie van die week op die ZM-radiostasi­e in NieuSeelan­d – die eerste Afrikasang­er wat dit regkry. Girlfriend sal beslis in plaaslike klubs gehoor word.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa