Huisgenoot

HG Wen ’n welverdien­de salonpakke­t!

Aandag, alle Getroud met Rugby-aanhangers – skryf nou in om salonskoon­heidsbehan­delings ter waarde van R4 200 te wen

-

DIE pragtige Strydervro­ue van Getroud met Rugby geniet ’n glansryke lewe in die kollig terwyl hulle soms die slinkse spel agter die wedstryd speel. Kykers van dié kykNET-sepie weet alte goed die Strydervro­ue se verhouding­s en vriendskap­pe is vir hulle belangrik terwyl hulle ook woeker en suksesvoll­e sakeondern­emings bestuur.

Binnekort maak Bibi en Maryke die deur van hul eie Dis-Chem Skin Strategy Beauty Salon oop, ’n uitbreidin­g van hul salon Bibi’s, waarvan hulle mede-eienaars is. Die nuwe salon bied ’n reeks skoonheids­behandelin­gs. By Dis-Chem Skin Strategy Beauty-salonne kan kliënte alles van verslankin­g, gesigsbeha­ndelings, waks, masseerbeh­andelings en naelaanwen­dings geniet. Bibi en Maryke is opgewonde oor die nuwe omskepping en om deel van die DisChem-handelsmer­k te wees.

Deel in die pret. Kyk Getroud met Rugby weekdae om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144). Die nuwe salon word amptelik op Vrydag 2 November bekendgest­el.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa