NOORDWES
Grootte: 104 882 km2 Bevolking: 4 miljoen Hoofstad: Mahikeng Huistaal wat die meeste gepraat word: Tswana (71,5%) Gemiddelde getal mense in elke huishouding: 3 Bekend vir: Sy goud-, uraan-, platinum- en diamantmyne. Sy uitgestrekte grasvelde is ook ideaal vir bees- en skaapplase.