Huisgenoot

MPUMALANGA

-

Grootte: 76 495 km2 Bevolking: 4,5 miljoen Hoofstad: Mbombela Huistaal wat die meeste gepraat word: Swati (29,1%) Gemiddelde getal mense in elke huishoudin­g 3,5 Bekend vir: Amper 70% van dié provinsie se grond word vir die verbouing van mielies, koring, suikerriet en sitrusvrug­te gebruik. Die Krugerwild­tuin is ook hier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa