Huisgenoot

MICHAEL BUBLÉ EN LUISANA LOPILATO

-

Michael (43) het oor sy seun se kankerdiag­nose hart oopgemaak en onthul sy vrou, Luisana (31), is deesdae die gom wat hul gesin bymekaarho­u. “Toe ons seun siek raak, was ek die een wat sterk en positief gebly het vir my gesin en hulle moed ingepraat het,” sê die Grammy-bekroonde sanger. “Nadat die dokters die gewas verwyder het, die chemobehan­deling gestaak en ons ingelig het hy is oukei, het dinge vir my te veel geraak. Nou is dit sy wat my staande hou.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa