Huisgenoot

EKSKUUS, HY HET WÁT GESÊ?

-

Oor vroue: “Ek het vyf kinders. Vier is mans, maar met die vyfde een het ek ’n oomblik van swakheid gehad en die kind het ’n vrou uitgekom.”

Oor gay mense: “Ek sal dit nie beveg of daarteen diskrimine­er nie, maar as ek twee mans sien wat mekaar op straat soen, sal ek hulle moker.”

Oor vlugteling­e: “Die skuim van die aarde duik in Brasilië op – asof ons nie genoeg probleme van ons eie het nie.”

Oor demokrasie: “Ek is ten gunste van ’n diktatorsk­ap . . . Ons sal nooit ernstige nasionale probleme met dié onverantwo­ordelike demokrasie oplos nie.”

Oor menseregte: “Ek is ten gunste van marteling.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa