Huisgenoot

BEDORWE BED BLEEKSIEL

-

Charles Charle se personeel het hom al “die gepamperla­ngde langd prins” genoem. “Sy slaapklere word elke oggend oggen gestryk, sy skoenveter­s word met ’n strykyster platgedruk, die badprop moet in ’n sekere posisie posisi wees en die watertempe­ratuur moet net lou wewees,” onthul prinses Diana se oudbutler Paul Burrell Burre (60) in die Amazon Prime-dokkie Serving the RoRoyals: Inside the Firm.

Charles Cha laat selfs “soggens sy lyfknegte een duim ttandepast­a op sy tandeborse­l uitdruk”.

Hy iis nes sy ma vroeg uit die vere; gewoonlik so seweuur, seweu skryf Robert in sy nuwe boek. Hy doen dan oeoefening­e wat vir Kanadese lugmagvlie­ëniers ontwerp ontwe is. Vir ontbyt sit hy aan vir ’n bakkie sade gemeng met ’n bietjie jogurt en lees koerante terwyl Radio 4 se Today-program op die agtergrond blêr.

Charles het sowat 25 werkverpli­gtings per week, en sy werkdag begin gewoonlik om agtuur. Hy slaan middagete oor om meer gedoen te kry.

Teetyd eet hy gewoonlik ’n stukkie vrugtekoek of ’n plaatkoeki­e, en voor aandete geniet hy ’n martini of twee. “Hy is soms so moeg, hy raak amper aan die slaap op sy papierwerk,” vertel iemand na aan hom. “Maar niemand kan hom oortuig om rustiger te wees nie; nie eens die hertogin nie.”

Hy maak immers reg vir die grootste werk van sy lewe.

 ??  ?? BRONNE: BRONN DAILYMAIL.CO.UK, NEWS.COM.AU, VANITYFAIR.COM, HELLOMAGAZ­INE.COM, EXPRESS.CO.UK, MIRROR.CO.UK, HARPERSBAZ­AAR.COM, HARPE THE MAIL ON SUNDAY, REBEL PRINCE DEUR TOM BOWER (2018)
BRONNE: BRONN DAILYMAIL.CO.UK, NEWS.COM.AU, VANITYFAIR.COM, HELLOMAGAZ­INE.COM, EXPRESS.CO.UK, MIRROR.CO.UK, HARPERSBAZ­AAR.COM, HARPE THE MAIL ON SUNDAY, REBEL PRINCE DEUR TOM BOWER (2018)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa