Huisgenoot

NÁ DIE SON

-

’n Mens misgis jou soms. Jy dink dit is te bewolk om sonskerm aan te smeer, maar ’n paar uur later is jy gaar gebrand. Nie net is jou vel seer en n beskadig nie; dit is ook gedehidree­r. As jy sonbrand het, smeer náson- nvloeirome en -rome aan. n. Dit sal nie jou sonbrand genees es nie, nie maar sal van die verlore vog help herstel, van die ongemak verlig en die vel se oppervlak help herstel en herbou. Was jou vel sagkens met ’n hidrerende reiniger en bevog dan die aangetaste areas met die násonroom. Smeer die room daagliks aan die aangetaste areas aan.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa