Huisgenoot

ÁL MEER LY AAN DEPRESSIE

-

Volgens die Wêreldgeso­ndheidsorg­anisasie het depressie die afgelope 10 jaar met 18,4% toegeneem. Die organisasi­e meen oor twee jaar, teen 2020, sal depressie die wêreld se naasgroots­te siekte wees. Teen 2030 sal dit volgens die o organisasi­e die grootste wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa