Huisgenoot

KUPIDO

-

Hy gee alte graag sy aanhangers in die sosiale media raad oor die liefde. Een wou juis onlangs weet wat jy moet doen as jou liefie jou gelos en jou hart gebreek het. “Fokus op jou. Herontdek jouself en doen die dinge waarvan jy hou, wat jou gelukkig maak, jou bemagtig en inspireer.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa