Huisgenoot

SKOOLSAKE

-

Die onderwysin­ligting uit die sensusopna­me dui aan net meer as 28 uit elke 100 Suid-Afrikaners oor die ouderdom van 20 jaar het matriek voltooi. Byna 34 uit elke 100 het in die hoërskool uitgekom. Byna nege uit 100 mense in ons land het geen skooloplei­ding gekry nie. En net meer as 12 uit 100 het tersiêre kwalifikas­ies (aan kolleges en universite­ite) behaal. Dié sensusinli­gting dui aan die regering moet meer doen om goeie skoolopvoe­ding vir sy burgers beskikbaar te stel.

 ??  ?? Net 34% het tot in die hoërskool gevorder
Net 34% het tot in die hoërskool gevorder

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa