Huisgenoot

Op ons speellys: Agt nuwe enkelsnitt­e en albums

-

Wasted is die derde enkelsnit van dié deelnemer aan die eerste seisoen van die sangreeks The Voice. Sy is onder klubganger­s veral bekend vir haar blues- en jazzliedji­es. Nes haar vorige enkelsnit, Apart, neig dié liedjie uit haar pen meer na elektronie­se pop. Liefhebber­s van transmusie­k sal ook veral by hierdie een aanklank vind.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa