Huisgenoot

KITSFEITE

-

Hy het in 2015 ’n herehuis in die Spaanse styl in Los Angeles vir sy ouers, Michael en Donna, gekoop – en so een van sy grootste drome verwesenli­k. Hy bly steeds by sy ouers.

Hy is ’n strokiespr­enten anime-fanatikus en versamel grafiese romans.

Hy verkies om die kollig te vermy, maar dis moeilik ná die reusesukse­s van Black Panther. “Ek wou nie hê mense moet sê: ‘O, daar is Mike weer’ nie. Ek wil hê mense moet sê: ‘O, heng – Mike is hier.’ ”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa