Huisgenoot

INSTANT FAMILY

-

Komedie. Met Mark Wahlberg en Rose Byrne. Regisseur: Sean Anders. 13TG. Begin op 7 Desember. ’n Egpaar besluit om ’n kind aan te neem. Hulle wou eers net een jong kind inneem, maar toe hulle drie sibbes ontmoet, is hulle oornag ’n kitsgesin en drie kinders ryker. Onder hulle is boonop ’n rebelse 15-jarige meisie. Die twee moet dan inderhaas touwys raak oor ouerskap, met skreeusnaa­kse gevolge.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa