Huisgenoot

SPIDER-MAN: INTO THE SPIDER-VERSE

-

Animasie. Met die stemme van Shameik Moore en Liev Schreiber. Regisseurs: Bob Persichett­i, Peter Ramsey en Rodney Rothman. Begin op 14 Desember. Spider-Man gee raad aan Miles Morales, ’n tiener van Brooklyn, New York, oor hoe om die volgende superheld te wees. Miles moet dan ’n balans tussen sy hoërskooll­ewe en uitdagende nuwe rol handhaaf.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa