Huisgenoot

AQUAMAN

-

Aksieavont­uur. Met Jason Momoa en Amber Heard. Regisseur: James Wan. Begin op 21 Desember. Die Game of Thrones-ster Jason Momoa keer na die silwerdoek terug as Arthur Curry, oftewel Aquaman, die erfgenaam van die onderwater­koninkryk Atlantis. Arthur het sy hande vol toe hy sy mense moet lei teen sy broer, Orm, wat die sewe koninkryke teen die wêreld op land wil herenig.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa