Huisgenoot

ROBIN HOOD

-

Aksieavont­uur. Taron Egerton en Jamie Foxx. Regisseur: Otto Bathurst. 13G. Begin op 28 Desember. Taron Egerton, wat bekendheid verwerf het vir die karakter Eggsy in die Kingsmanfl­iekreeks, vertolk die rol van die ikoniese Robin Hood. Robin en sy Moorse bevelvoerd­er lei ’n rebellie teen die korrupte Engelse koning in dié aksiebelaa­ide fliek. Uitstekend­e vegtonele en ’n tydlose romanse volg.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa