E.TV

Huisgenoot - - Vermaak -

FURIOUS 7

Ak­sie. Do­mi­nic To­ret­to, B­ri­an O’Con­ner en die res van hul kliek het uit­me­kaar­ge­spat en gaan aan met hul nor­ma­le le­we na­dat hul­le ’n in­ter­na­si­o­na­le ter­ro­ris ver­slaan het. Dié se ou­er broer soek eg­ter wraak. ’n Re­ge­rings­a­gent bied aan om Dom en sy span te help, maar teen ’n prys. Met Paul Wal­ker (fo­to). SON­DAG 16 DE­SEM­BER 20:00 & MAAN­DAG 17 DE­SEM­BER 22:00 2015. 137 MIN. O13

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.