Huisgenoot

M-NET

-

A QUIET PLACE

Gruwel. ’n Gesin probeer oorleef in ’n apokalipti­ese wêreld wat deur monsters oorgeneem is. Die gediertes is blind, maar hul gehoor is so skerp, hulle kan kilometers ver hoor. Al manier waarop die gesin kan oorleef, is om nooit te praat of enige geraas te maak nie. Met John Krasinski en Noah Jupe (foto) en Emily Blunt. SATERDAG 15 DESEMBER 21:00 2018. 90 MIN. O13

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa