Huisgenoot

M-NET

-

BEAUTY AND THE BEAST

Musiekblys­pel. In dié fliek word die eeue oue sprokie herskep van ’n arrogante prins wat vervloek word en in ’n ondier se lyf vasgevang word tot hy ware liefde vind. Die prins neem ’n jong meisie gevange en sy moet hom dan help om van die bose vloek bevry te word. Met Dan Stevens en Emma Watson (foto) en Luke Evans. SONDAG 16 DESEMBER 13:00 2017. 129 MIN. O13

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa