Huisgenoot

NETFLIX

-

NARCOS: MEXICO

Die trefferree­ks Narcos is terug met ’n nuwe storielyn, ligging en akteurs. Dit speel af in die 1980’s in Mexiko en draai om die oorsprong van die Mexikaanse dwelmoorlo­g. Die Amerikaans­e akteur Michael Peña (foto) is ’n DEA-agent wat saam met sy vrou en jong seun van Kalifornië na Guadalajar­a trek vir ’n nuwe pos, maar dan in ’n kartel geplant word as geheime agent.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa