Huisgenoot

WATERDRAER

-

21 JAN – 18 FEB Al is jy dalk ’n onafhankli­ke Waterdraer wat op die maat van jou eie deuntjie dans, is dit nie ’n week om jou af te sonder nie. Daar is baie voordele aan die stimulasie, kameraadsk­ap en steun wat jy dié week uit die groep mense rondom jou kan kry. Pleks van afsydig wees, probeer by groepaktiw­iteite aansluit, of dit ’n byeenkoms saam met vriende is of ’n gesellighe­id wat gereël is deur ’n klub of vereniging waartoe jy behoort. GELUKKIGE NOMMERS 33, 48, 39, 26, 15, 31

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa