Huisgenoot

RAM

-

21 MRT – 19 APR Dis ’n week om jou horisonne te verbreed en jou wêreldbesk­ouing uit te brei; of jy nou na verre plekke reis of met verskillen­de kulture meng, daar is nuwe grense om oor te steek. Benewens dat dit jou uitkyk verbreed, behoort ’n anderse en vars ervaring ’n bonus vir ’n avontuurlu­stige Ram te wees. Dit is dus ’n week om ’n reisplan uit te werk en jou tasse te pak. GELUKKIGE NOMMERS 43, 20, 9, 27, 32, 21

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa