Huisgenoot

TWEELING

-

21 MEI – 20 JUN Verhouding­s op alle vlakke is nou belangrik. Dit lyk gelukkig na ’n week waarin jy op jou kommunikas­ievaardigh­ede sal kan staatmaak om in dié deel van jou lewe van hulp te wees. Of jy strategie met ’n vennoot wil bespreek, ’n punt op ’n vergaderin­g oordra of met ’n vriend of die liefde van jou lewe klets, kommunikas­iehaakplek­ke sal nie die dag bederf nie. GELUKKIGE NOMMERS 10, 5, 23, 52, 29, 41

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa