Huisgenoot

WEEGSKAAL

-

23 SEP – 22 OKT Dié week gebeur baie in jou gedagtewêr­eld; daarom is dit ’n week om aan jou denkproses­se aandag te skenk. ’n Negatiewe ingesteldh­eid kan jou selfbeeld ondermyn. Jy moet opbeurende mantras en positiewe woorde jou daaglikse metgeselle maak. Dis ’n goeie tyd om jou toe te spits – of jy nou wil studeer, somme doen, ’n artikel skryf of vir ’n kursus inskryf. GELUKKIGE NOMMERS 21, 35, 3, 34, 47, 15

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa