Huisgenoot

MAAGD

-

23 AUG – 22 SEP Dié week staan jou hart huis se kant toe. Of jy nou gehaltetyd saam met jou gesin wil deurbring, in die tuin vroetel of vriende vir ete nooi, jy sal in jou eie ruimte tevrede wees. As dit nie produktief genoeg vir ’n flukse Maagd is nie, sal jy jou besig hou met kaste regpak en die huis skoonmaak. Dis ’n geskikte week om die hele gesin bymekaar te kry. GELUKKIGE NOMMERS 30, 12, 40, 16, 50, 52

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa