KODERAAI NO. 359
Vandeesweek se leidraad is ’n Suid-Afrikaanse krieketspeler se van. Sy naam is Lungi, maar jy moet sy van in die grys blokkies onder die foto invul. As jy ’n “i” ingevul het by die blokkie wat 22 gemerk is, sal al die 22’s in die raaisel i’s wees. Gebruik dié kode om die res van die raaisel te ontsyfer.