Huisgenoot

VER GEVAL

-

Twee bergklimme­rs kom by ’n diep rotsskeur.

“Pas hier op,” waarsku die een. “My gids het laas jaar hier afgeval.”

“Ek is jammer om dit te hoor,” sê die ander een simpatiek. “Dit was seker vir jou ’n nagmerrieo­ndervindin­g.”

“Ag, nie regtig nie,” antwoord die eerste ou. “Hy was al baie oud en ’n paar van die blaaie het al uitgeskeur.” F.H. HORNE, HARTENBOS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa