Huisgenoot

SAG HEENGEGAAN

-

Die jong weduwee is baie hartseer.

“Die enigste troos wat ek het, is dat my man nie lank gely het voor sy dood nie,” snik sy.

“Regtig?” vra haar vriendin. “Hoe lank was julle dan getroud?” JOHAN, BELA BELA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa