Huisgenoot

WARE KLEURE

-

Navorsers het bevind as mans hulle ná die troue sou gedra soos voor die troue, sou die helfte van egskeiding­s nie plaasgevin­d het. En as vroue hulle voor die troue sou gedra het soos ná die troue, sou die helfte van die troues nie plaasgevin­d het nie. WOLLIE, PRETORIA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa