Huisgenoot

DANKBARE PASSASIERS

-

Die bestuurder van die skoolbus is in sy skik toe hy aan die einde van die jaar hope Kerskaartj­ies en geskenke van sy jong passasiers kry. Die kinders hou baie van hom, dink hy.

Maar toe haal hy die eerste kaartjie uit sy koevert en lees: “Dankie dat ons nog nie dood is nie. Ons waardeer dit baie.” LOUISE NOETH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa