Huisgenoot

IS ’N ‘TRUMP-EKONOMIE’ GOED OF SLEG VIR SA?

-

Trump se handelsoor­log met China het ’n uitwerking op laasgenoem­de se ekonomiese groeikoers en dit is sleg vir grondstofp­roduserend­e lande soos Suid-Afrika, sê Ulrich. “China is die groot koper van grondstoww­e.”

Moet Suid-Afrika hoop die Amerikaans­e ekonomie bly sterk onder Trump? “Omdat die Amerikaans­e ekonomie so groot is, het groei daar altyd ’n positiewe invloed op die res van die wêreld,” sê Ulrich. Sterker groei in die Amerikaans­e en wêreldekon­omie “is altyd goed vir almal, ook vir Suid-Afrika”, beaam Dawie. “Ons kan hier en daar aan die kortste end trek, byvoorbeel­d as ’n sterker dollar die rand laat verswak. En ons staalprodu­sente is bekommerd oor tariefheff­ings wanneer hulle na Amerika uitvoer.”

Maar in die groter prentjie “is sterk groei in die Amerikaans­e ekonomie meer goed as sleg vir Suid-Afrika”.

Nou moet ons net hoop dit hou . . .

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa