Huisgenoot

Beplan ’n lekker wegbreek, maar nie te ver nie

-

Mercurius, die gids van kortafstan­dreis, beweeg dié week jou teken binne. Dit klink goed vir ’n reisgierig­e Boogskutte­r. Al verkies jy waarskynli­k groter afstande, kan ’n uitstappie na die platteland of ’n besoek aan ’n buurdorp die verstand prikkel en die siel streel. Vir ’n avontuurlu­stige Boogskutte­r is dit ook die geskikte tyd om ’n interaktie­we uitstappie te beplan, of jy nou ’n fietsrit van verskeie dae of ’n staptog verkies. GELUKKIGE NOMMERS 31, 14, 7, 38, 27, 1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa