Huisgenoot

VIR DIE VOËLS

-

Die kalkoen k lk wat elke lk jaar j voor Dankseggin­gsdag D k deur die president van Amerika “begenadig“word, spreek die media toe. Die joernalist­e was dankbaar om samehangen­de antwoorde te kry. Die dollar het versterk tot iemand opgelet het dis nie Trump nie.

 ??  ?? Poue maak my die hoenders in. Hulle wil heeltyd koning kraai. Dit voel of jy op eiers loop met hulle. Maar ek skud net my vere reg. Hulle kan gaan vlieg.
Poue maak my die hoenders in. Hulle wil heeltyd koning kraai. Dit voel of jy op eiers loop met hulle. Maar ek skud net my vere reg. Hulle kan gaan vlieg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa