Huisgenoot

Willse bekentenis

-

Will Smith was nog altyd tyd openlik oor die uitdagings van ’n gesinslewe. En in sy jongste ongste Instagramp­lasing maak ak hy weer so. Die 50-jarige akteur het ’n kiekie gedeel eel waarop hy en sy seun Trey (26) die aksie by die onlangse Aboe Dhabi Grand Prix bekyk. Hy het bygevoeg dit het nie altyd so goed gegaan tussen hom om en Trey nie – veral nadat Will van Trey se ma, Sheree Zampino ampino (51), geskei het.

“Ná ons egskeiding het hy verraai en weggegooi gevoel,” skryf die Concussion­ster ster in die byskrif. “Dit is ’n geweldige eldige seën om ’n liefdevoll­e verhouding ouding met my pragtige seun te herwin en te herstel!”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa