Huisgenoot

Nog topkopies

-

P PSVR Sony So se Virtual Reality-kopstuk vir die PS4 het ’n effens wankelrige rig begin gehad, maar die omvang va en gehalte van titels wat nou no vir die toestel beskikbaar is, maak dit ’n moet vir elke speler se lys m lys. FORZA HORIZON 4 Xbox One, Windows 10 Die bekendstel­ling van weeklikse seisoensve­randerings in Forza Horizon 4 beteken daar’s altyd iets nuuts waarvoor jy terug kan gaan. Dit is hoe speletjies as ’n diens veronderst­el is om gedoen te word en ander ontwikkela­ars kan gerus daarvan kennis neem. HITMAN H 2 P PS4, Xbox One, Windows 10 Agent A 47 is nog terug maniere met An nog van sendings, speel en nog n van kaarte, verslawend­e nn sluipmoord­spel nog n sp en pret die wat ns ’n mens van die reeks verwag. ve BATTLEFIEL­D V PS4, Xbox One, Windows 10 Battlefiel­d gaan terug na die Tweede Wêreldoorl­og, dié keer met ’n fokus op die persoonlik­e verhale van soldate en weerstands­tryders in die oorlog waarvan baie dalk nie gehoor het nie en nog van die skitterend­e veelspeler-aksie waarvoor die reeks bekend is. SUPER SMASH BROS. ULTIMATE Nintendo Switch Super Die beste Smash weergawe Bros.-franchise van Nintendo kom na se die Switch, kompleet met elke karakter wat al in ’n Smash Bros.-speletjie was. Met 70 karakters met die bekendstel­ling, bestaan daar geen twyfel oor die waarde nie.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa