WEN!
Vanjaar herdenk Disney 90 jaar van Mickey met ’n wêreldviering van sy erfenis, persoonlikheid en status as popkultuurikoon. Disney se Mickey: The True
Original- kleinhandelveldtog loop tydens die vakansietyd tot 31 Desember. Nou kan jy ook vir jou geliefdes, of jouself, nuwe en modieuse klere by winkels soos Edgars en versamelstukke, speelgoed en boeke by onder meer Musica, Makro, Toy Kingdom, Hamleys en Toys R Us koop. ’n Gelukkige leser sal ’n reuse- sagte Mickey Muis van R6 000 wen.
SKRYF SO IN SMS die woord MICKEY, die antwoord op die vraag g en jou volle naam en afleweringsadres bedags teen 20 Desember om 17:00 na 35407*. VRAAG: Hoeveel jaar van Mickey herdenk Disney vanjaar? * ELKE SMS KOS R1,50. JY MOET DIE GEREGISTREERDE GEBRUIKER VAN DIE SELFOON WEES OF DIE EIENAAR SE TOESTEMMING HÊ OM DIT TE GEBRUIK OM VIR DIE KOMPETISIE IN TE SKRYF. DIE PRYSBORG IS VERANTWOORDELIK VIR DIE LEWERING VAN DIE PRYS BINNE ’N REDELIKE TYD.