Huisgenoot

Wenke

-

Individuel­e wimpers is in verskeie groottes te kry; dus hoef dit nie uitspattig te wees nie – jy kan ’n lengte kies waarmee jy gemaklik voel.

Dit behoort nie ’n negatiewe uitwerking op jou natuurlike wimpers te hê nie tensy die verkeerde gom gebruik is of jy die individuel­e wimpers probeer uitpluk.

Die wimpers kan beskadig word as jy jou maskara verwyder of afwas.

Jy moet blaaskanse tussen wimperaanw­endings neem om jou natuurlike wimpers te laat asemhaal.

Doen navorsing oor die salon waar jy dit wil laat aanwend en bestudeer foto’s van hul werk voor jy ’n afspraak maak.

Vra vrae! As jy nie seker is wat die proses behels nie, vra dat die skoonheids­deskundige dit aan jou verduideli­k.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa