Huisgenoot

Maskara

-

As jy voel strookwimp­ers of verlenging­s is ’n bietjie oordadig, kan jy altyd maskara gebruik om jou wimpers woema te gee. Talle soorte is vir verskeie behoeftes beskikbaar, of jy lengte of volume soek.

Die verskillen­de soorte borselhare het ook verskillen­de uitwerking­s. Veselhare gee volume en verminder klonte, terwyl silikoonha­re meer van die produk afgee om die wimpers te verleng. Party grimeerken­ners gebruik albei soorte borsels tegelyk.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa