Huisgenoot

STROOKWIMP­ERS

-

Dis makliker om aan te wend as individuel­e wimpers, maar kan nogtans ’n paar oefenronde­s verg voor jy dit regkry. Dit hou nie langer as 24 uur nie en jy moet dit verwyder nadat jy dit gebruik het. Party kan wel skoongemaa­k en weer gebruik word, maar dit hang van die gehalte af. Dié wimpers kos van R50 tot R250.

 ??  ?? 1 MAC Lash 20 R245 2 Catrice Lash Couture Smokey Eyes Volume Lashes R79,95 3 Essence Beauty Secrets Fancy Lashes R54,95 4 Eylure Lengthenin­g No. N 116 Lightweigh­t Reusable Lashes R64,99
1 MAC Lash 20 R245 2 Catrice Lash Couture Smokey Eyes Volume Lashes R79,95 3 Essence Beauty Secrets Fancy Lashes R54,95 4 Eylure Lengthenin­g No. N 116 Lightweigh­t Reusable Lashes R64,99
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa