Huisgenoot

Smul so vir min dié Kersfees

Om gaste op Kersdag te onthaal hoef nie ’n plaas se geld te kos nie. ’n Paneel koskenners deel heerlike idees vir geldslim geregte

- Deur GABISILE NGCOBO en LESEGO MAJA

DIT was ’n jaar van die gordel intrek soos oos min met ’n flou ekonomie, onomie, hemelhoë brandstofn­dstofpryse en stygende gende lewenskost­e. En n nou breek die feestyd styd aan met al die uitgawes wat dit meebring – dis genoeg om ’n mens daarteen te laat at opsien pleks van daarna uit te sien! n!

Die gedagte aan ’n Kersmaal al vir ’n klomp honger monde laat at jou dalk lus voel om Kersfees te kanselleer. Maar lees hier voor r jy eenvoudig besluit daar is nie geld vir feesvier nie.

Ons het by koskenners gaan raad vra oor hoe om ’n sakpas Kersete ete uit die boonste rakke op te tower.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa