Huisgenoot

Ma’swatons bewonder

Vergeet die glans en swier; ons kyk graag hoe dié Hollywood-ma’s hul kleingoed grootmaak

-

BLUE SE HAPPIEHOUE­R

Al het Beyoncé (37) by die Grammys in die voorste ry langs Jay-Z (49) gesit, bly sy die raakvatma van die tweeling, Sir en Rumi (1), en Blue (6) – wie se eetgoed sy geduldig vasgehou het.

HELPERTJIE­S

Pink (39) is vreeslik gekritisee­r toe sy kos gemaak het met haar seun, Jameson (toe ’n baba), aan haar bors vasgegespe. Maar die What about Us-sangeres was min gepla. “Aandetetyd,” het sy by die foto van haar, Jameson (2) en haar dogter, Willow (7), geskryf.

KOEBAAI, MELK

N Nuwe ma’s verd verdien ’n blaaskans. B Bonuspunte as dit by d die musiekfees Coachella is, waar Behati Prinsloo (30) twee maande ná haar dogter Gio Grace (10 maande) se geboorte ontspan p het.

JENNA J SE GRIMEERSES­SIE S

Jenna Je Dewan De (38) is dalk gewoond ge aan aa die grimeergri stoel, sto maar het heel moontlik moo nog nooitnoo daaruit opgestaan opg met ’n skoenlappe­r lapp aan haar gesig geverf geve nie. Die vyfjarige v Everly Everl het haar ma m so mooigemaak. mooig

JESSICA SE HONGER BABA

Die aktrise Jessica Alba (29) weet ’n ma moet op enige plek kan borsvoed. Sy het sommer van ’n kleedkamer gebruik gemaak toe haar babaseun, Hayes (nou 1), in ’n winkel honger word.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa