Huisgenoot

ALEIT SWANEPOEL

Geleenthei­dsbeplanne­r en aanbieder van die kykNET-program Tyd met Aleit

-

Die ete

“’n Goeie Kersmaal bevat alles wat stout is. Daardie selfbederf wat jy jou nie die res van die jaar toelaat nie,” sê Aleit.

Dink nostalgie. “Die reuk van pypkaneel saam met regte, egte pampoen, net soos my ouma dit kon maak.

“Die reuk van naeltjies, volmaak ingedruk in helder, oorryp lemoene. Diepgebraa­ide aartappels, lam wat van die been af val, groenboont­jies saam met saggedrukt­e aartappels en ’n vars tuinslaai.

“Dis Kersfees en jy kan voorsit net wat jy wil. Moet nou net nie vreemde geregte vir die eerste keer optower nie.

“Ek dink nou onmiddelli­k aan Hilda van 7de Laan se konkoksies. Indien jy nie van kos maak hou nie, is dit nie ’n sonde om vir klaarberei­de geregte by ons goeie kettingwin­kelvriende aan te klop nie.”

Dekor

Hoewel baie aie mense graag op ’n witw wit tafeldoek dek, waarsku sku Aleit ’n wit agtergrond maak dit maklik k om flaters op te merkk. merk.

“Vir ’n elegante legante tafel verkies eke ek ’n roomkleuri­ge tafeldoek. afeldoek. Jou materiaaal­servette materiaals­ervette kan kraakwit wit wees. Die kontras en speling van skakerings rings wat tussen wit, roomr room en sjampanje e wissel, gee ’n gevoel van rykdom en styl. Of f vergeet van ’n tafeldooek tafeldoek en dek op rou hout.” ut.”

Aleit se topwenk is om te werrk werk met wat jy het. “As jy groot bome in die tuinn tuin het, sny ’n paar takke e af en sit dit in ’n grooot groot glasblompo­t. Rond dit met kerse af.”.” af.”

Gebruik k items wat jy in die huuis huis het. “Versamel l leë wynbottels vir kandelare of blompotte. ompotte. Wees kreatieef kreatief en maak die houer wat gewoonlik jou blompot is ’n slaaibak. Gebruik alternatie­we vir blomme, soos potplante in terracotta, of dek met groente en vrugte. Gebruik teëls as plekmatjie­s en takkies en blare vir servetring­e.

“Ek verkies om eerder ’n paar rand ekstra aan kos te bestee. Dit dra eindelik tot die dekor by.”

Sy taboes vir tafeldekor is “papierserv­ette, rooi blomme op spierwit gedek, en eetgerei wat nie blink gepoets is nie”.

Die Kersboom

“Ek het vanjaar ’n aalwyn-Kersboom. Die wonderlike ding is ek kan dit ná die feestyd net weer in die tuin plant.”

’n Opsie wat geen plek in beslag neem nie, “is om foto’s in ’n driekhoekv­orm teen die muur te plak. Pak jou geskenke daaronder, en siedaar, jy het ’n Kersboom!”

Kersgesken­ke

In Aleit se familie word lootjies getrek sodat elkeen net vir een mens ’n geskenk koop. “Sodoende kan jy jou geld aan iets met ’n duursame en bruikbare eindresult­aat bestee. Ek het ’n kleintjie dood aan R10-winkelgesk­enke. As jy iets doen, doen dit reg of glad nie. “’n Nuwe neiging is ook om geld wat jy op ’n geskenk vir iemand sou uitgee liefs aan ’n liefdadigh­eidsorgani­sasie te skenk wat dié mens na aan die hart lê.”

Gebruik jou talente om jou geliefdes spesiaal te laat voel.

“As jy uitstekend is met woorde, skryf ’n gedig. As jy sing, skryf ’n liedjie. As jy hekel, hekel iets, en as jy ’n bobaaskok is, laat die potte prut.”

Moenie familie-erfstukke vergeet nie. “Niks is meer spesiaal as ’n geskenk nie.”

Onthaal: Die moets

Verseker die voorbereid­ing is vroegtydig afgehandel. “Die gasheer of -vrou se rol is om saam met die gaste te kuier.”

Skep ’n feestelike atmosfeer met Kersmusiek, kerslig, geure en kleure.

“Stel Stel vooraf ’n n musiekspee­llys saam. Maak seker die musie musiek oorskadu nie die kuier, samesyn en ges gesels nie. Jou gaste kan selfs betrokke raak e en voor die tyd elkeen hul vyf of 10 gunsteling gunsteling­treffers aan jou stuur.”

As jy ’n klomp gaste onthaal, vra dat elkeen ’n gereg vir die ete saambring.

“Dié wat finan finansieel nie in staat is om duurder bestanddel­e te bekostig nie, kan sommer net ’n bak r rys bring.

“Jy as gashee gasheer of -vrou moet net duidelik maak wie wat b bring sodat die spyskaart nie ’n deurmekaar­s deurmekaar­spul is nie.”

EtiketEtik­et virvir gastgaste

“Dis goeie manie maniere om vooraf te vra wat jy kan saambring. En al is die antwoord ‘niks’, vat steeds blommet blommetjie­s uit jou tuin as ’n blyk van waardering. “Nee “Neem altyd ’n bottel wyn of twee saam, maar onth onthou dat dit die gasheer of -vrou se besluit is of d die wyn oopgemaak word.

“Dis ’n groot t taboe om die wyn wat jy saamgevat het en moontlik nie gedrink is nie terug huis toe t te neem.”

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa