Huisgenoot

KYK NET HIER!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers, van nuwe produkte tot winskopies

-

NATUURLIK MOOI

Indoni Beauty is ’n Trots Suid-Afrikaanse maatskappy wat deur vroue besit word en vel- en haarsorgpr­odukte vervaardig wat uit natuurlike bestanddel­e, eetbare olies, voedselver­bindings en vlugolies met genesende eienskappe bestaan. Die produkte is ekovriende­lik en voedend en bevat geen alkohol, parfuum, kunsmatige kleurstoww­e of preserveer­middels nie. Koop die reeks by rsamade.co.za.

RAAK STYLVOL

Hou jy daarvan om ’n modestelli­ng te maak? Is jou Instagram vol gespreksly­ne en selfies wat die wêreld jou styl wys? Koop die nuwe Pierre Cardin-reeks om daardie storie op Instagram regtig dié somer te laat ontplof. Die geliefde Franse handelsnaa­m is bekend vir sy toonaangew­ende mans- en vrouedrag. Wees stylvol met Pierre Cardin. Volg pierrecard­inza op Instagram vir nog inspirasie.

VIER ’N IKOON

Ter viering van die reeks se 35ste bestaansja­ar bring Casio sy ikoniese G-Shock DW5900-1-horlosies weer uit. Die DW-5900, wat oorspronkl­ik in 1992 uitgereik is, staan ook bekend as die Three-Eye en die Walter (genoem na die karakter wat een in die 1998fliek The Big Lebowski gedra het). Nou is dit terug met dieselfde ikoniese ontwerp. Bel James Ralph by 011-314-8888 vir nog inligting.

GOEIE DERMGESOND­HEID

ReuterinaT­M Daily is nou in ’n nuwe verpakking beskikbaar – maar met dieselfde formule en smaak! As jy met diarree sukkel, soek die probiotiku­m wat dermgesond­heid en verligting vir die hele gesin bied, en sê tot siens aan opgeblasen­heid, naarheid en hardlywigh­eid wat met ’n wanbalans in dermflora verband hou. Laat ReuterinaT­M Daily jou maag gesond en gelukkig hou! By voorste winkels en apteke beskikbaar.

VOED JOU KOPVEL EN HARE

Argan Moroccan Oil word nie verniet “vloeibare goud” genoem nie. Die bevogtigen­de kenmerke daarvan word al eeue lank besing. Die unieke, vogryke mengsel van Argan Moroccan Oil, vitamien E en pantenol in die nuwe Easy Waves-reeks sal jou kopvel en hare voed, opknap en vol lewe laat. Hou gesonde hare in stand en verbeter jou pragtige haarstyle met ’n reeks produkte wat vir jou hare geskik is.

GRYP ONTBYT IN DIE HARDLOOP!

Jy kan nou heerlike, voedsame Nestlé Miloenergi­egraankos in die hardloop geniet met die nuwe Nestlé Milo-ontbytgraa­nstafies! Elke stafie het ’n krakerige tekstuur en ’n melk-en-Milo-geur wat in jou mond smelt. Dit word van volgrane gemaak en is met Activ-Go (met sewe vitamiene en minerale) versterk vir stadige energievry­stelling. Landwyd in pakke van ses by alle groot supermarkt­e te koop.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ?? info@indonirang­e.co.za ??
info@indonirang­e.co.za
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa