Huisgenoot

Hoe goed onthou jy vanjaar se nuus?

Dit was ’n jaar vol politieke hoogdrama, aangrypend­e gebeure en glansns- hoogtepunt­e. Beantwoord dié vrae om te kyk of jy die groot nuus onthou

- Saamgestel deur COLIN HENDRICKS

1Prins Harry het op 19 Mei vanjaar met die Amerikaner Meghan Markle in die St. George-kapel in Windsor afgehaak. Wie het eindelik, ná dae van drama voor die troue, die voormalige Suits-aktrise na die kansel begelei? A Haar ma, Doria Ragland B Prins Charles C Haar pa, Thomas Markle

2Jacob Zuma het vanjaar ná intense druk van sy eie party, die ANC, as president van Suid-Afrika bedank. Hy was nege jaar lank in dié pos. Op watter dag het hy die aankondigi­ng gedoen? A 14 Februarie B 12 Januarie C 10 Mei

3In Junie vanjaar het regter Siraj Desai Henri van Breda in die hooggeregs­hof in Kaapstadap­stad drie keer le-lewenslang­eange tronkstraf op-opgelê weensweens die moorde op sy pa, Martin, ma, Teresa, en ouboet,boet, Rudi. Waar dien hy tansns sy vonnis uit? A Pollsmoor gevangenis smoor gevangenis in Kaapstad tad B Drakenstei­n gevangenis­ken stein gevangenis naby die Paarl C Brandvlei gevangenis­n dv lei gevangenis naby Rawsonvill­e

4Wakanda-koors oor ’n sekere Marvelsupe­rheld wat die eerste keer op sy eie op die silwerdoek verskyn het, het vanjaar wêreldwyd hoog geloop. Watter superheld was dit? A Aquaman B Black Panther C Venom

5Die Suid-Afrik Suid-Afrikaner Demi-Leigh Ne NelPeters (23), va vanjaar se Mej. Heelal, het die tonge laat klap to toe dit aan die lig kom sy het ’n nuwe kêrel. Hy is ’n A Amerikaans­e bofbalspel­er en voormalige NFL-voe NFL-voetbalspe­ler en boonop gewild in Amerika. Wat i is dié kêrel se naam? A Tom Brady B Colin Kaepern Kaepernick C Tim Tebow

6In Oktober het die petrolprys vir die eerste keer ooit hoër as hoeveel rand per liter gestyg? A R17 B R19 C R22

7Tito Mboweni is op 9 Oktober ingesweer as Suid-Afrika se nuwe minister van finansies nadat watter minister u uit dié amp bedan bedank het? A Malusi M Gigaba B Nhlanhla N Nene C Pravin Gordhan G

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa