Huisgenoot

Fortuinver­tellers voorspel 2019

Dis nie net polititiek­e ontleders wat die toekoms in tuur nie. Of hulle nou die sterre, kaarte of nommers gebruik om te ‘sien’, mediums en sieners deel ook húl visioene van 2019

- Saamgestel deur JANE VORSTER

Die WikiLeakss­tigter gaan die chaos van ’n straatprot­es in Londen as ’n geleenthei­d gebruik om uit die Ecuadoriaa­nse ambassade te vlug, voorspel Craig

ONRUS IN SUID- AFRIKA:

Spanning rondom grondontei­ening sonder vergoeding kan oorgaan tot geweld, voorspel ’n heldersien­de Brit, Craig HamiltonPa­rker. “Ek dink nie dit gaan ’n totale inploffing wees nie, maar dit sal internasio­nale nuus haal.” Hy y voorspel voo spe daa daar gaan bewerings van stemknoeie­ry emknoeiery rondom die verkiesing wees. es. “Ek “Ekk sien ’n onon stuimige tydperk vorentoe, ntoe, maarm maar die land kom daardeur.” TRUMP WORD SIEK: :

Craig g voorspel pres. Donald Trump gaan ’ n ruk lank te siek wees om te e werk,, werk, met “iets soos ’ n geperforee­rde foreerrde derm, maar nie lewensbedr­eisbedreei­gend nie”. Hy voeg by: “Daarr “Daar sal nuwe skandale rondom ndom Trump wees, maar pogings gings om hom in ’n staat van n beskuldigi­ng te stel gaan aan misluk. Hy gaan ’n tweede ede presidents­termyn kry.” ”

Ook die Amerikaans­e nse siener Cheryl Lynn vooroorspe­l Trump gaan siek word. “Ek sien ’n diagnose, nose, maar hy sal dit privaat t hou. Glo my, hy gaan nie daaroor aaroorr twiet nie. Hy sal nie so maniees manies wees soos in 2017 en 2018 nie.n nie. Ek sien hom as president ent aanbly.” aannbly.” BRITSE PREMIER WAAI:

TTheresa Theresa May gaan bedank weens ens Brexit Brrexit en sal deur die omstrede politikus litikus Boris Johnson vervang word, voorspel orspel Craig. DRAMA MET DIE RUSSE: USSE:

Trump sal pres. Wladimir Poetin n van Rusland RuslandR oor sy betrokkenh­eid by die Siriiese Siriese burgeroorl­og konfrontee­r, en n ’n grooot groot meteoriet gaan Rusland op ’n n afgeleë afgelleë plek, moontlik Siberië, tref, ef, voorspel vooorspel Craig. OPROER IN CHINA:

Die Oos-O Oosterse supermoond­heid eid gaan ga aan in ’n resessie verval en ge geweld weld gaan in die strate heers, sien Craig. NUWE KERNBEDREI­GING:

Nee, nie al weer Noord-Korea nie. Dis moontlik ’n Midde-Oosterse land, soos Iran of Irak, wat kernboelie sal speel, sien Cheryl. WEGHOLBRAN­DE IN AUSTRALIË:

Reuseveldb­rande gaan ’n chaos veroorsaak, veral rondom die hoofstad, Canberra, sien Craig. NATUURRAMP­E: Cheryl voorspel ’ n reuseaardb­ewing sal Kalifornië in 2019 of 2020 ruk. “Ek sien ook ’n vulkaan of aardbewing wat Fidji uitmekaars­keur.” JULIAN JU ASSANGE SS G LAAT SPAANDER: Die WikiLeaks-stigter ga gaan die chaos van ’n straatprot­es in Lond Londen as ’n geleenthei­d gebruik om uiit uit die E Ecuadoriaa­nse ambassade te vlug, vlugg, voorspel voo Craig. Hy skuil sedert 2012 ddaar daar om te verhoed dat hy aan Swede e uitgelewer uitgel word, waar hy van seksuele seksuuele aanranding aa beskuldig word. GEWILDE GE EWILD WÊRELDLEIE­R STERF: STE RF: Cheryl Ch voorspel: “Ek sien sienn men mense rou . . .” KONINGSHUI­S KONIN OP SY KOP GEKEER: G EKEER Die Britse siener Sa Sally ally Morgan M onthul rango orde in die koningsges­in g gaan v verander. “Ek sê nie ‘ddood’ ‘dood’ n nie, maar ek dink iem mand sal sa opsystaan,” sê sy. SEUNTJIE SEUNT S VIR HARRY EN MEG: ME EG: Die Amerikaans­e siener Bets Betsey sey Lewis Le – wat in Junie 2017 voorspel voor het dat prins Harry met mmet Meghan M Markle gaan trou en v vroeg i in 2019 ’n baba gaan hê – het nou n ook oo die kind se geslag voorspel. “D “Dit it gaan ’n seun wees,” sê sy. Die Australies­e e siene siener Kerrie Erwin voorspel egter Har Harry rry en Meghan se huwelik sal begin verbrokkel. verbr rokkel “Ek gee dit dalk d vyf vy jaar. Ek voel daar gaan baie persoonlik­e pers soonlik goed tussen hulle aan, want hulle hull le is tw twee sterk individue. Dit lyk nie goe goed d nie.” BEKENDES IN SEL SELFDOODPA­KT: Craig voorspel vverder verder ’n glanspaar gaan hul eie le lewe ewe neem ne in ’n selfdoodpa­kt. BRONNE: WWWW.WHITER WWW.WHITEROSEP­RODUCTIONS.COM, SUN.CO.UK, DAILYMAILD DAILYMAIL.CO.UK, WWW.PSYCHICS. CO.UK

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa